Ons is bewus daarvan dat kliënte dikwels genader word deur direkte bemarkers met beloftes van goedkoper premies en beter dekking.

Ons wil benadruk dat elke kliënt persoonlike diens van ons ontvang. Ons eerste prioriteit is altyd om seker te maak dat die kliënt voldoende dekking het. Ons gebruik dus van erkende produkverskaffers met uitstekende statistieke in terme van eise. Ons doen deeglike navorsing voordat ons enige produk en produkverskaffers goedkeur.
Korttermynversekering
"Onafhanklike finansiële diensteverskaffers op wie u kan staatmaak."
+27 (0) 21 856 2100
Ons werk nou saam met gerespekteerde assosiate om uitstekende dienslewering te verskaf en te handhaaf.
"Ons missie is die skep & behoud van welvaart & die beskerming teen finansiële risiko's vir elke kliënt
gebaseer op 'n wedersydse verhouding van vertroue en integriteit."
Pierre de Wet:

"Baie dankie vir al julle hulpvaardigheid die afgelope jaar. Julle is altyd bereid om die eksta myl te loop. Na 4 jaar voel dit amper
soos familie."

Bill Dutton:

"Baie dankie vir julle goeie diens."

Wat dink u van
ons dienste?
Laat weet ons gerus.

Terugvoering
Kontak ons | Telefoon +27 (0) 21 856 2100 | Faks +27 (0) 21 856 4581 | Epos info@tvzfinancialservices.co.za | Adres: Grensweg 21, Gordonsbaai, 7140

BK 97/20955/23 | BTW 4450165438
Ons is deel van Masthead, die grootste ondersteuningsnetwerk vir onafhanklike finansiële adviseurs.
| Gelisensieërde Finansiële Diensteverskaffer | Finansiële Dienste Raad FSP 181
100%
Kliënte Tevredenheid
96% Masthead
Gradering 2014