Lewens- en ongeskiktheidsvoordele
Lewens- en ongeskiktheidsvoorsiening is so belangrik, veral indien jy afhanklikes het. Dis wys om voorsiening te maak voor dit moontlik te laat is. Volgens 'n Ou Mutual seminaar is die nommer 1 risiko en sterftes verbasend nie kanker en vigs nie, maar suikersiekte. 'n Gesonde leefstyl, wat gesonde onverwerkte voedsel en genoegsame oefening insluit,
kan bydra tot die voorkoming van ernstige siektes en 'n goeie lewenskwaliteit.


FA Nuus 25/11/2010

Lees meer
"Onafhanklike finansiële diensteverskaffers op wie u kan staatmaak."
+27 (0) 21 856 2100
"Ons missie is die skep & behoud van welvaart en die beskerming teen finansiële risiko's vir elke kliënt
gebaseer op 'n wedersydse verhouding van vertroue en integriteit."
Ons werk nou saam met gerespekteerde assosiate om uitstekende dienslewering te verskaf en te handhaaf.
Kontak ons | Telefoon +27 (0) 21 856 2100 | Faks +27 (0) 21 856 4581 | Epos info@tvzfinancialservices.co.za | Adres: Grensweg 21, Gordonsbaai, 7140

BK 97/20955/23 | BTW 4450165438
Ons is deel van Masthead, die grootste ondersteuningsnetwerk vir onafhanklike finansiële adviseurs.
| Gelisensieërde Finansiële Diensteverskaffer | Finansiële Dienste Raad FSP 181
Pierre de Wet:

"Baie dankie vir al julle hulpvaardigheid die afgelope jaar. Julle is altyd bereid om die eksta myl te loop. Na 4 jaar voel dit amper
soos familie."

Bill Dutton:

"Baie dankie vir julle goeie diens."

Wat dink u van
ons dienste?
Laat weet ons gerus.

Terugvoering
100%
Kliënte Tevredenheid
96% Masthead
Gradering 2014