Dis van uiterse belang om so vroeg as moontlik te begin spaar vir aftrede. Volgens 'n studie van Sanlam (Mail & Guardian, 12 Aug. 2010) moet 64% van afgetredenes in Suid-Afrika tans afskaal met hulle leefstyl en 31% moet noodgedwonge aanhou werk.

Volgens die opname van Sanlam beraam hulle dat tans slegs 1 uit 10 mense in Suid-Afrika wat aan pensioenfondse behoort genoegsame aftreebeplanning het. Kontak ons asb. vir 'n Finansiële Behoefte Ontleding om jou posisie vas te stel.
Aftreebeplanning
"Onafhanklike finansiële diensteverskaffers op wie u kan staatmaak."
+27 (0) 21 856 2100
Ons werk nou saam met gerespekteerde assosiate om uitstekende dienslewering te verskaf en te handhaaf.
"Ons missie is die skep & behoud van welvaart en die beskerming teen finansiële risiko's vir elke kliënt
gebaseer op 'n wedersydse verhouding van vertroue en integriteit."
Pierre de Wet:

"Baie dankie vir al julle hulpvaardigheid die afgelope jaar. Julle is altyd bereid om die eksta myl te loop. Na 4 jaar voel dit amper
soos familie."

Bill Dutton:

"Baie dankie vir julle goeie diens."

Wat dink u van
ons dienste?
Laat weet ons gerus.

Terugvoering
Kontak ons | Telefoon +27 (0) 21 856 2100 | Faks +27 (0) 21 856 4581 | Epos info@tvzfinancialservices.co.za | Adres: Grensweg 21, Gordonsbaai, 7140

BK 97/20955/23 | BTW 4450165438
Ons is deel van Masthead, die grootste ondersteuningsnetwerk vir onafhanklike finansiële adviseurs.
| Gelisensieërde Finansiële Diensteverskaffer | Finansiële Dienste Raad FSP 181
100%
Kliënte Tevredenheid 96% Masthead
Gradering 2014